Onthou Asseblief!
WAT BIED LPG?
Christelike waardes word ondersteun en alle aktiwiteite in die skool fokus op ons leerders en hul behoeftes. Persoonlike aandag en sorg aan elke kind is vir ons ‘n prioriteit. Ons nooi u graag uit om ons skool te besoek sodat ons u kan rondwys en enige vrae kan beantwoord wat u mag hê.
NUUSBRIEF
Ontvang die nuutste weeklikse nuusbrief van Laerskool Paul Greyling.
![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |

KONTAK ONS
Laerskool Paul Greyling
Sunray Weg
Vishoek, Kaapstad
7974
Tel: 021 782 3940
Faks: 021 782 5445
