Pauli Vroeë Leersentrum
PAULI is ‘n geregistreerde Vroeë Leersentrum vir babas vanaf 3 maande tot kleuters van 5 jaar
By Pauli Vroeë Leersentrum is elke kindjie spesiaal en word gekoester deur liefdevolle personeel. Elkeen se individualiteit en uniekheid word geëer wanneer hulle voorberei word vir die groot skool. Ons volg die nuutste kurrikulum soos goedgekeur deur die Departement van Basiese Onderwys.
Work is play and playing is learning. Our motto Play, Laugh, Learn says it all. The trained staff members make sure that each aspect of a child’s development is addressed. We focus on the emotional, social, physical, cognitive and moral development of each individual, whilst respecting their diversity.
Pauli se leuse - Speel, Lag, Leer, verseker dat die fokus op “Gelukkige kleuters” is. Ons poog om binne ‘n veilige, stabiele en gelukkige omgewing kinders op te voed volgens waarde-gedrewe beginsels. Met liefde as die grondslag waarop ons die kleingoed koester kan hulle nie anders as om te blom nie.
At Pauli Early learning Centre we acknowledge that kids spell love T-I-M-E. Therefor time and patience are the main characteristics that are required from our teachers.
Die skool het ‘n huislike atmosfeer met klein groepies om optimale stimulasie en ontwikkeling te waarborg.