top of page
IMG_2951.JPG
Pauli Logo.png

Pauli Vroeë Leersentrum bied 'n tweede tuiste vir babas vanaf 3 maande tot kleuters van 5 jaar. Hier is geduld en liefde die wagwoord en elke kind se unieke karakter word gekoester.

PAULI Early Learning Centre

Work is play and playing is learning. Our motto Play, Laugh, Learn says it all. The trained staff members make sure that each aspect of a child’s development is addressed. We focus on the emotional, social, physical, cognitive and moral development of each individual, whilst respecting their diversity.​ At Pauli Early Learning Centre we acknowledge that children spell love T-I-M-E.  Therefore time and patience are the main characteristics required from our teachers.

PAULI Vroeë Leersentrum

Pauli se leuse - Speel, Lag, Leer, verseker dat die fokus op “Gelukkige kleuters” is.  Ons poog om binne ‘n veilige, stabiele en gelukkige omgewing kinders op te voed volgens waarde-gedrewe beginsels.  Met liefde as die grondslag waarop ons die kleingoed koester kan hulle nie anders as om te floreer nie.Die skool het ‘n huislike atmosfeer met klein groepies om optimale stimulasie en ontwikkeling te verseker. Elke kindjie se individuale en unieke karakter word hier geëer terwyl hulle voorberei word vir die groot skool.

Klassies

Seeperdjies

Babas 3 maande

tot 12 maande

Pikkewyne

1 tot 2 jaar

Vissies

2 tot 3 jaar

Hartjies

3 tot 4 jaar

Sterre

4 tot 5 jaar

Pauli Vroëe Leersentrum Span.jpg
PAULI Personeel

By Pauli Vroeë Leersentrum is elke kindjie spesiaal en word ontwikkel deur opgeleide personeel. Die skool volg die Nasionale kurrikulum raamwerk van geboorte tot 5 jaar.

Skoolhoof - Mev. Adri Swanepoel

Graad RR - Mev. Chantal Frans

Graad RRR - Me. Sunette Kuba

3 Jaar - Mev. Nasstasja Liebenberg

2 Jaar - Me. Jacky Jordaan

Babaklas - Me. Christine Farmer

Assistent - Me. Tammy Lamb

Pauli Vroeë Leersentrum

Kontakbesonderhede

 

+27 (0) 83 226 2455

pauli@lpgskool.co.za

Sunrayweg | Vishoek
Kaapstad | 7975

PG_logo_V_01@3x.png
bottom of page