top of page

ONS LEERDERS

LIGGAAM, SIEL & GEES

​

Paulies is goed toegerus om selfdenkende, afgeronde individue te wees en hulle is selfgedissiplineerd en gebalanseerd. Leerders leer van jongs af dat die lewe ‘n balans tussen akademie, sport, leierskap en kultuur moet insluit.

​

By Laerskool Paul Greyling groet leerders vriendelik; hulle erken as hulle foute maak; hulle maak vriende met almal; hulle probeer hul beste; hulle bly nie stil as iets verkeerd is nie.

​

Paulies blom waar hulle geplant is!

# TROTS  # LOJAAL  # PLIGSGETROU  # EERLIK  # RESPEK

IMG_6805.JPG
IMG_6841.JPG

KLEREDRAG
MEISIES

Somersdrag

Somers Sportdrag

​

​

Wintersdrag

Winters Sportdrag

IMG_6824.JPG
IMG_6843.JPG
IMG_6814.JPG
IMG_6842.JPG

KLEREDRAG
SEUNS

Somersdrag

Somers Sportdrag

​

​

Wintersdrag

Winters Sportdrag

IMG_6817.JPG
IMG_6846.JPG

KLEREBANK

Die Klerebank is prop-vol nuwe en tweede handse klere om jou kind toe te rus vir elke seisoen, maar is tans slegs tydens pouses oop.

 

Indien u die klerebank na skoolure (14:30) wil besoek, skakel gerus die kantoor vir ‘n afspraak.

PG_logo_V_01@3x.png
bottom of page