top of page

SPORT

Hoewel ons by Laerskool Paul Greyling die belangrikheid van sport in ’n kind se ontwikkeling benadruk, sal daar weens die pandemie steeds geen deelname aan inter-skole sport wees nie. Nie-kompeterende inter-huis sport, insluitend rugby, netbal en tennis word wel hervat. 

PG_logo_V_01@3x.png
bottom of page