top of page
Search

E-sport pret

  • LPG Sosiale span
  • Apr 15, 2021
  • 1 min read

Create a blog post subtitle that summarizes your post in a few short, punchy sentences and entices your audience to continue reading.





Ons e-sport klub is hard aan die oefen om aan rekenaarspeletjie-kompetisies deel te neem. Ons is so dankbaar aan Die Golden River Spur in Vishoek vir die borg van ons pragtige hemde!




E-sport het baie van ons leerders (wat gewoonlik mal oor fisiese sport is) gehelp om tydens inperkings weens die Covid-19-pandemie iets anders te kry om hulle besig te hou.




 
 
 

Comments


PG_logo_V_01@3x.png
bottom of page