top of page
Search
  • LPG Sosiale span

Paulies blom waar hulle geplant is!

Lentedag is gevier met die plant van nuwe blomme en plante wat deur ouers en kwekery geskenk is.




Ons is nie bang om ons hande vuil te maak nie en veral nie as dit sulke mooi resultate lewer nie. Op Lentedag het leerders die tuine van die skool verfraai met die plant van blomme en plantjies.






36 views0 comments

Recent Posts

See All

Opmerkingen


PG_logo_V_01@3x.png
bottom of page