2022 begin in volle vaart!
Wat ‘n wonderlike voorreg om hierdie jaar weer ons ouers langs die sportveld te kan verwelkom! Ons het die jaar afgeskop met nie net een...
Daar is daagliks skuiwe aan hoe ons 'skool' aan pak, maar ons vind altyd kreatiewe maniere om ons uitdagings te oorbrug. Die maklikste manier om op datum te bly met als wat by Laerskool Paul Greyling kook is om ons op sosiale media te volg, maar sedert jy nou hier is, kyk 'n bietjie hoe oulik is ons leerders & personeel.
PAUL GREYLING